Plantbiostimulante, die nuwe tendens in gewasverbetering
Deur dr Shane Sparg Biostimulante is die wêreldwye gonswoord, maar wat is dit en benodig ons dit vandag in boerdery? Hierdie artikel bied 'n kortlikse inleiding tot en verduideliking van die rol van hierdie nuwe kategorie in die bevordering van groei. Wat is 'n plantbiostimulant? 'n Plantbiostimulant is enige stof of [...]